Ek het hierdie blog nou wragtag net begin oor ek gesien het dat daar gladnie op WordPress ‘n Afrikaanse blog is nie – en om geen ander rede nie.
Aangesien ek by Metrorail in Durban werksaam is as ‘n “kontrak”-drywer, en ek heelwat foto’s neem van die treine waarmee ons werk, gaan ek van die foto’s [...]