Chris van Wyk
Afrikaanse Blog…oor alles en nog wat…

Archive for the 'Blog' Category

Laat ek vir jou vertel…

February 18, 2007

Het gister ‘n uitdrukking gebruik wat my altyd aan onse Naas Botha herinner, naamlik die wat hy altyd gesê het, “op die ou einde van die dag”. Ek ken dit as aan die einde van die dag. Maar sit vanoggend by die werk en tob oor soortgelyke goed, waar ek ‘n spesifieke uitdrukking aan ‘n [...]

Blog in Afrikaans…

February 16, 2007

Daar het ek my toe heeltemaal misgis… daar is toe wel mense wat hier in Afrikaans blog…
Bly om dit te sien, het geweet dat hulle iewers raakgeloop sal word – Jippieeee!!!!
 Het hierdie blog genoem treine, treine, treine omrede ek, eerstens, ‘n treindrywer is, en tweedens, ‘n passie vir dié manier van vervoer het.
Groetnis, kyk gerus na [...]