Blog in Afrikaans…
Daar het ek my toe heeltemaal misgis… daar is toe wel mense wat hier in Afrikaans blog…
Bly om dit te sien, het geweet dat hulle iewers raakgeloop sal word – Jippieeee!!!!
Het hierdie blog genoem treine, treine, treine omrede ek, eerstens, ‘n treindrywer is, en tweedens, ‘n passie vir dié manier van vervoer het.
Groetnis, kyk gerus na my (Afrikaanse) blog by http://www.spaces.msn.com/chrisvanwyk
Dis die een wat die meeste van my tyd in beslag neem…
Loading...
Msn en MySpace is ‘n pyn, want hulle dwing jou om by hulle aan te sluit voor jy kan kommentaar lewer. (MySpace is ‘n pyn vir baie ander redes ook).
Hoekom moet jy ‘n Windows Live ID™ he net vir een opmerkingkie wat jy wil maak?
alleman - February 16, 2007 at 10:55 nm
As jy die moeite doen om na my MSN blog te gaan kyk, dis nie nodig om daar aan te teken om kommentaar te lewer nie, ek het ‘n gasteboek waarin enigiemand na hartelus hul skryftalent kan openbaar – het agtergekom dis wat baie van die bloggers daar maar doen – so daar is ander maniere ook! Groetnis, Chris.
redhonda - February 16, 2007 at 11:10 nm